Mark Ruffalo

Mark Ruffalo
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Mark Ruffalo in Junie 2014.

Geboortenaam Mark Alan Ruffalo
Geboorte 22 November 1967 (1967-11-22)
Kenosha, Wisconsin, VSA
Nasionaliteit Amerikaans
Lewensmaat In 2000 getroud met Sunrise Coigney
Kinders 3
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, aktivis, regisseur, humanitaris
Aktiewe jare 1988–tans
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Mark Alan Ruffalo (geb. 22 November 1967)[1] is ’n Amerikaanse akteur, vervaardiger, aktivis, regisseur en humanitaris. Hy het die rol van die Marvel Comics-karakter dr. Bruce Banner/die Hulk in 2012 in The Avengers en in 2015 in Avengers: Age of Ultron vertolk.

  1. "Monitor". Entertainment Weekly. No. 1182. 25 November 2011. p. 30.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne